Ludwig Müller
From Wikipedia, the free encyclopedia
Johann Heinrich Ludwig Müller (* 23 Junie 1883 in Gütersloh; † 31 Julie 1945 in Berlyn, vermoedelik selfmoord) het in die tydperk van die Nasionaal-Sosialisme as "Ryksbiskop" (Reichsbischof) van die Duitse Evangeliese Kerk (Deutsche Evangelische Kirche, DEK) gefungeer en was een van die leiers van die sogenaamde "Duitse Christene" (Deutsche Christen)-beweging wat 'n sintese tussen die Christendom en die Nasionaal-Sosialistiese ideologie gepropageer het.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Ludwig Müller | |
---|---|
Gebore | 23 Junie 1883 |
Sterf | 31 Julie 1945 |
Nasionaliteit | Nazi-Duitsland |
Beroep | Biskop van die Rykskerk Ideoloog van die Nazi-party |
Ouer(s) | Magnus von Braun (vader) Emmy von Quistorp (moeder) |
Sluit