Mötley Crüe
Amerikaanse musiekgroep / From Wikipedia, the free encyclopedia
Mötley Crüe is 'n Amerikaanse glam metal musiekgroep gestig in Los Angeles, Kalifornië, op 17 Januarie 1981.[1][2] Die groep was gestig deur baskitaarspeler Nikki Sixx en trompspeler Tommy Lee, en voorsanger Vince Neil en kitaarspeler Mick Mars. Mötley Crüe het oor 100 miljoen albums verkoop wêreldwyd, en van die grootste musiekgroepe van alle tye.[3]
Kitsfeite Genres, Webwerf ...
Mötley Crüe | |
---|---|
Mötley Crüe in 2012 | |
Genres | Glam metal, Heavy metal |
Webwerf | motley |
Sluit