Maloderbetofski-rajon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Maloderbetofski-rajon (Russies: Малодербетовский район, Kalmikies: Баһ Дөрвдә район, Bah Dörvdə rayon) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê in die noordelike deel van die republiek en grens aan twee ander federale deelgebiede van Rusland, Astrachan-oblast en Wolgograd-oblast. Die rajon se setel is die dorp Malije Derbeti.
Kitsfeite
Maloderbetofski-rajon Малодербетовский район | ||||
Die ligging van Maloderbetofski-rajon in Kalmikië | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Kalmikië | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1938 | |||
Regering | ||||
Setel | Malije Derbeti | |||
Hoof | Sarang Lidzjijef | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 9 369 | |||
Volgorde | 10de | |||
Digtheid | 2,56/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 3 666 km² | |||
Volgorde | 10de | |||
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) | |||
Registrasienommer | 08 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Sluit