Mark Rothko
Amerikaanse skilder van Letties-Joodse afkoms (1903–1970) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Mark Rothko (25 September 1903 – 25 Februarie 1970) was 'n Amerikaanse skilder. Markus Rothkowitz, soos hy oorspronklik genoem is, was 'n verteenwoordiger van abstrakte ekspressionisme, die sogenaamde kleurveldbeweging.
Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Mark Rothko | |
---|---|
Geboortenaam | Markus Yakovlevich Rothkowitz |
Gebore | (1903-09-25)25 September 1903 Daugavpils, Letland |
Sterf | 25 Februarie 1970 (op 66) New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Veld | Skilderkuns |
Opleiding | Yale-universiteit |
Beweging | abstrakte ekspressionisme, |
Werke | Seagram-muurskilderye
in museums:
|
Beskermhere | Peggy Guggenheim, John de Menil, Dominique de Menil |
Sluit