Michael Cunningham
From Wikipedia, the free encyclopedia
Michael Cunningham (gebore 6 November 1952) is 'n Amerikaanse skrywer van romans. Sy roman The Hours het in 1999 die Pulitzerprys vir Fiksie gewen. Hy doseer in kreatiewe skryfwerk by Yale Universiteit.
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Michael Cunningham | |
---|---|
Gebore | 6 November 1952 |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Alma mater | Stanford Universiteit |
Beroep | Romanskrywer |
Bekend vir | A Home at the End of the World (1990) Flesh and Blood (1995) The Hours (1998) Specimen Days (2005) By Nightfall (2010) |
Sluit