Middlesex
From Wikipedia, the free encyclopedia
Middlesex (uitgespreek /ˈmɪdəlsɛks/) is 'n historiese graafskap in die suidooste van Engeland. In 1974 is die graafskap verdeel om die huidige Groter Londen te vorm. Die naam beteken middel Sakse en is soortgelyk aan Essex (oostelike Sakse) en die voormalige graafskappe van Sussex (suidelike Sakse) en Wessex (westelike Sakse).
Meer inligting Seremoniële graafskap Middlesex, Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap ...
Sluit