Neuro-ekonomie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Neuro-ekonomie is 'n wetenskap wat neurowetenskap, ekonomie en sielkunde kombineer om die manier waarop mense keuses maak, te bestudeer. Dié wetenskap kyk na die rol van die brein in die opweeg van besluite, die assessering van risiko's en interaksie met ander.
Die term word ook soms gebruik om na neurobemarking te verwys.