Normanton, Queensland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Normanton is 'n klein dorp in die noorde van die Australiese deelstaat Queensland. Die dorp is in 1867 gestig. In die 2016 sensus, het Normanton 'n bevolking van 1,210 mense, waarvan 743 Aborigines is. Dit het 'n tropiese savanneklimaat.
Kitsfeite Staat, Deelstaat ...
Normanton | |
---|---|
Koördinate: 17°40′0″S 141°04′0″O | |
Staat | Australië |
Deelstaat | Queensland |
Stigting | 1867 |
Bevolking | |
• Totaal | 1 210 |
Tydsone | UTC+10 (AEST) |
Sluit