Palatalisasie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Palatalisasie is die verandering van 'n nie-palatale klank in 'n palatale klank. Meestal gebeur dit onder invloed van 'n ander aangrensende palataal. Palatalisasie is sowel in die taalgeskiedenis asook in die sinkrone fonetiek normaal.
Die velare k/ g verander mees in die palato-alveolare voor die klinkers i en e. Dit gebeur in die geskiedenis van bykans alle Romaanse tale uit Latyn en in vele Slawiese tale.
Hierdie artikel omtrent 'n onderwerp in die fonetiek is slegs 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |