Piet Joubert
Boer politikus en generaal / From Wikipedia, the free encyclopedia
Genl. Petrus Jacobus (Piet) Joubert (20 Januarie 1831 - 28 Maart 1900) was naas Paul Kruger die bekendste openbare figuur in die Zuid-Afrikaansche Republiek en het as kommandant-generaal die Boeremagte onder meer in die Eerste Vryheidsoorlog en aan die begin van die Anglo-Boereoorlog aangevoer. Hy het op verskeie gebiede met Kruger verskil, maar kon nooit daarin slaag om hom in ʼn presidentsverkiesing te klop nie.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Piet Joubert | |
Ampstermyn 8 Augustus 1881 – 9 Mei 1883 | |
Voorafgegaan deur | Garnet Wolseley (as goewerneur van Transvaal) |
---|---|
Opgevolg deur | Paul Kruger (as president van die Zuid-Afrikaansche Republiek) |
Lid van die Volksraad | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | (1834-01-20)20 Januarie 1834 Oudtshoorn, Kaapkolonie |
Sterf | 28 Maart 1900 (op 66) Pretoria, Zuid-Afrikaansche Republiek |
Religie | Nederduitse Gereformeerde Kerk |
Militêre diens | |
Lojaliteit | Zuid-Afrikaansche Republiek |
Rang | Kommandant-generaal |
Oorloë/Veldslae | Eerste Vryheidsoorlog
Malaboch-oorlog
|
Sluit