Point Reyes
From Wikipedia, the free encyclopedia
Point Reyes is 'n kaap en gewilde toeristebestemming aan die Stille Oseaankus van Noord-Kalifornië, geleë in die distrik Marin County en sowat 30 myl (50 km) wes-noordwes van San Francisco. Die kaap het sy naam ook aan die Point Reyes-skiereiland verleen wat van Tomales Bay in die noordooste tot die Bolinas-strandmeer in die suidooste strek. Die kaap en sy natuurlewe word beskerm as deel van die natuurbewaringsgebied Point Reyes National Seashore.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Land, Deelstaat ...
Point Reyes | |
---|---|
Natuurbewaringsgebied | |
Uitsig oor die natuurbewaringsgebied Point Reyes National Seashore | |
Ligging van Point Reyes in Kalifornië | |
Koördinate: 38°04′30″N 122°52′11″W | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Kalifornië |
Streek | San Francisco Bay Area |
Distrik | Marin County |
Stigting van natuurbewaringsgebied | 13 September 1962 |
Oppervlak | |
• Totaal | 287,6 km2 (111,0 vk. myl) |
Tydsone | UTC-8 (PST) |
• Somertyd | UTC-7 (PDT) |
Sluit