Ringo Starr
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sir Richard Starkey (gebore 7 Julie 1940), professioneel bekend as Ringo Starr, is 'n Engelse musikant, akteur en vervaardiger. Hy word bekend as tromspeler vir The Beatles. Hy behartig soms ook leidende sang vir hierdie musiekgroep, gewoonlik op een liedjie per album. As akteur is hy bekend vir sy rolle in die rolprente A Hard Day's Night (1964), Lisztomania (1975), 50 First Dates (2004), en Popstar: Never Stop Never Stopping (2016).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Ringo Starr | |
Geboortenaam | Richard Starkey |
---|---|
Geboorte | 7 Julie 1940 (1940-07-07) (83 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3; insluitende Zak Starkey |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1957–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit