Robert Sean Leonard
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Robert Sean Leonard (gebore 28 Februarie 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dead Poets Society (1989), The Age of Innocence (1993), en Swing Kids (1993), en in die televisiereeks House (2004).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Robert Sean Leonard | |
Geboortenaam | Robert Lawrence Leonard |
---|---|
Geboorte | 28 Februarie 1969 (1969-02-28) (55 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit