Rudno
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rudno is 'n dorp in die Poolse woiwodskap Klein-Pole, distrik Krakow. Dit is die grootste dorp van die munisipaliteit Krzeszowice. Dit is ongeveer 30 kilometer wes van die streek se hoofstad, Krakow, geleë (23 km van die grens). Rudno het 'n bevolking van 745 in 2009 gehad.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Land, Woiwodskap ...
Rudno | |
---|---|
Dorp | |
Koninkryksaal van Jehovah se Getuies | |
Koördinate: 50°05′52″N 19°35′06″O | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Klein-Pole |
Powiat | Kraków |
Gmina | Krzeszowice |
Bevolking | |
• Totaal | 745 |
Poskode | 32-067 |
Skakelkodes | 48 12 |
Sluit
Infrastruktuur:
- Die gemeente van Jehovah se Getuies, Koninkryksale
- Skool
- Kastel Tenczyn