Salechard
From Wikipedia, the free encyclopedia
Salechard (Russies: Салеха́рд; Nenets: Саляʼ харад, letterlik "Huis op ’n Skiereiland") is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Jamalië. Dit is sover bekend die enigste dorp wat reg op ’n poolsirkel geleë is. Die bevolking in 2013 was 46 650.
Kitsfeite Salechard Салехард, Land ...
Salechard Салехард | |
---|---|
Stad | |
Die kerk van Salechard | |
Die ligging van Jamalië in Rusland | |
Koördinate: 66°32′N 66°36′O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Jamalië |
Stigting | 1595 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | I.L. Kononenko |
Bevolking | |
• Totaal | 46 650 |
Tydsone | UTC+06:00 |
Webwerf | http://www.salekhard.org/ |
Sluit