Sarpa-rajon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sarpa-rajon (Russies: Сарпинский район, Kalmikies: Сарпан район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê in die noordwestelike deel van die republiek en grens aan twee ander federale deelgebiede van Rusland, Rostof-oblast en Wolgograd-oblast. Die rajon se setel is die dorp Sadowoje.
Kitsfeite
Sarpa-rajon Сарпинский район | ||||
Die ligging van Sarpa-rajon in Kalmikië | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Kalmikië | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1920 | |||
Regering | ||||
Setel | Sadowoje | |||
Hoof | Basang Mandzjijef | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 11 084 | |||
Volgorde | 7de | |||
Digtheid | 2,97/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 3 738 km² | |||
Volgorde | 8de | |||
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) | |||
Registrasienommer | 08 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Sluit