Sjabloon:Aktueel
sjabloon Wikimedia / From Wikipedia, the free encyclopedia
- Die T20I-wêreldbeker 2024 duur voort met die eerste rondte in verskeie stede van Wes-Indië en die Verenigde State, die twee gasheerlande.
- Die Spaanse sokkerklub Real Madrid wen die eindwedstryd van die UEFA Champions League teen die Duitse Borussia Dortmund met 2–0; die Italiaanse Atalanta klop tydens die UEFA Europa League se eindstryd die Duitse Bayer Leverkusen met 3–0.
- In Suid-Afrika duur die tellery van stemme ná die algemene verkiesing voort.
- Ierland, Noorweë en Spanje erken die Staat Palestina.
- Die Nieu-Seelandse rugbyspeler en All Black Sid Going sterf op 80.