Sjabloon:Dokumentasie/sandput/doc
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hierdie blad is die {{Dokumentasie}}sjabloon.
Hierdie is 'n {{dokumentasie}}-bladsy vir Sjabloon:Dokumentasie/sandput. Dit bevat gebruiksinligting, kategorieë en ander inhoud wat nie deel is van die oorspronklike sjabloonbladsy nie. |
Hierdie sjabloon word op 70 000+ blaaie gebruik en dus sal wysigings hiervan in baie artikels merkbaar wees. Toets enige veranderings op die sjabloon se /sandput- of /toetsgevalle-subblaaie, of in jou eie gebruikersubblad. Oorweeg dit asb. om veranderings op die besprekingsblad te bespreek voor dit aangebring word. |
Kortpad:
- T:DOC
Vir meeste van die instruksies oor hoe om die sjabloon te gebruik, sien sjabloondokumentasie.
Hierdie sjabloon vertoon 'n groen dokumentasiekas nes die een wat jy nou sien, en laai outomaties vanaf 'n /doc-subblad. Dit kan ook die inhoud vanaf ander plekke laai indien dit so beveel word.
Die sjabloon in is geoormerk vir die dokumentering van sjablone en ander blaaie wat deurgetrek word na ander blaaie. Dit kan gebruik word in die sjabloonnaamruimte en meeste ander naamruimtes.
Gebruik van die sjabloon laat sjablone toe om beskerm te word waar nodig, terwyl enigeen toegelaat kan word om die dokumentasie en kategorieë te wysig.