Sjabloon:Hoë risiko/doc
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dit is die {{hoë risiko}}-banier. Dit moet boaan die dokumentasieblad van die mees hoëgebruikte (hoërisiko) sjablone en Lua-modules (die sjabloon bespeur die naamruimte) geplaas word, byvoorbeeld die top 15 mees gebruikte sjablone en Lua-modules. Vir die res van die top 30 sjablone kan die {{hoë gebruik}}-sjabloon eerder gebruik word met meer subtiele bewoording.
Hierdie is 'n {{dokumentasie}}-bladsy vir Sjabloon:Hoë risiko. Dit bevat gebruiksinligting, kategorieë en ander inhoud wat nie deel is van die oorspronklike sjabloonbladsy nie. |
Neem kennis: Dit is normaal dat sekere skakels in die banier rooi sal wees.