Sjabloon:Inligtingskas Taalfamilie/Dokumentasie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Inligtingskas Taalfamilie sjabloon is vir gebruik in artikels oor taalfamilies en groepe. Dit verskaf 'n gemeenskaplike wyse om data oor die familie te vertoon en om die familie hierargie te navigeer.
Hierdie sjabloon gebruik ingewikkelde (en: intricate) eienskappe van sjabloonsintaks. U word aangeraai om uself te vergewis van die opstel daarvan en die gebruik van parserfunksies voor u die sjabloon wysig. Indien u wysiging onbeplande probleme veroorsaak, maak dit asseblief so gou moontlik ongedaan (undo), aangesien hierdie sjabloon op 'n groot aantal bladsye mag voorkom.
Onthou dat u nie eksperimente hier kan doen nie, en dat alle verbeteringe in of die Wikipedia:Sandput of u eie gebruikerspasie getoets moet word voor enige wysigings hier aangebring word. |