Sonsel
elektriese toestel wat die energie van lig direk in elektrisiteit omskakel deur die fotovoltaïese effek / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Sonsel is 'n toestel wat sonkrag in fotovoltaïese energie omsit en daardeur elektrisiteit opwek.