Ulsted
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ulsted is ’n plek in die Deense Noord-Jutlandstreek van die Aalborg-munisipaliteit. Daar bly 1074 inwoners (2012).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Land, Streek ...
Ulsted | |
---|---|
Koördinate: 57°4′N 10°15′O | |
Land | Denemarke |
Streek | Noord-Jutland |
Munisipaliteit | Aalborg |
Bevolking | |
• Totaal | 1 085 |
Sluit
Die naam is waarskynlik afgelei van die mansnaam "Ulv" (Wolf) of "Ulf". Die dorpsnaam kan moontlik ook afkomstig wees uit die bewering dat Ulsted die laaste plek in Denemarke is waar wolwe verdryf is (verskeie ander plekke voer ook dieselfde aan). Die laaste wolf is in die 1700's verdryf. Daar is steeds op die heuwel naby die kerk 'n graf wat as wolfval gebruik is. Die wolf kan op al die dorp se bakens gesien word. In 1941 is daar 'n beeld van 'n wolf opgerig.