Vepr
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vepr (K-157) (Russies: Вепрь, Afrikaans: Wilde beer) is 'n duikboot wat deel vorm van die Russiese kernaangedrewe duikbootprojek 971 Schuka-B Akula-II.
Meer inligting Vaartuig klas, Land ...
Vaartuig klas | Akula |
---|---|
Land | Rusland |
Operateur | Russiese Vloot, Soviet Navy |
Vervaardiger | Sevmash |
Sluit
Die boeg is op 16 Junie 1990 deur Sevmash gelê en die boot is op 10 Desember 1994 te water gelaat. Op 25 Desember 1995 is die boot operasioneel in diens geneem. Vepr se tuishawe is Gadzhievo.