Vlag van Viëtnam
vlag / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Viëtnam is op 5 September 1945 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele rooi baan met ’n goue vyfpuntige ster in die middel.
Kitsfeite Bynaam, Gebruik ...
Bynaam | (vi) Cờ đỏ sao vàng (Rooi vlag met ’n goue ster) |
---|---|
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 5 September 1945[1] |
Ontwerp | ’n Enkele rooi baan met ’n goue ster in die middel. |
Ontwerp deur | Nguyễn Hữu Tiến (of Lê Quang Sô)[2] |
Gebruik | Oorlogsvlag |
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | ’n Enkele rooi baan met ’n goue ster in die middel en die woorde “Quyết thắng” in die skildhoek. |
Sluit