Volume
hoeveelheid van 'n driedimensionele ruimte / From Wikipedia, the free encyclopedia
Volume (ook kapasiteit of inhoud genoem) is die hoeveelheid spasie wat 'n voorwerp (liggaam, ruimtelike figuur) beslaan. Gevolglik sal die inhoud van 'n reghoekige blok aan sy lengte × breedte × hoogte gelyk wees. Volume word in kubieke meter (m³), desimeter (dm³), sentimeter (cm³), millimeter (mm³), ensovoorts gemeet.