Vulkane van Kamtsjatka
Wikimedia lysartikel / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Vulkane van Kamtsjatka (Russies: Вулканы Камчатки) is ’n groot groep vulkane op die Kamtsjatka-skiereiland in Oos-Rusland. Tans is 29 van hulle aktief, van die ander het tussen 1 000 en 4 000 jaar gelede uitgebars.
Kitsfeite *, Unesco-wêrelderfenisterrein ...
Vulkane van Kamtsjatka* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Die Korjakski-vulkaan troon uit bo Petropawlofsk-Kamtsjatski. | |
Posisie van die Vulkane van Kamtsjatka in Rusland | |
Koördinate: 55°35′00″N 158°47′00″O | |
Lande | Rusland |
Tipe | Natuur |
Kriteria | vii, viii, ix, x |
Verwysings | 765 |
Streek† | Asië |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 1996 (20ste Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Sluit
Die vulkane is ’n Unesco-wêrelderfenisgebied.