Wagyu (bees)
vier Japannese vleisbeesrasse / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Wagyu (和牛Wagyū, letterlik "Japannese koei") is enige van vier Japannese vleisbeesrasse.
Wagyubeeste word in verskeie gebiede van Japan onder die gebied se naam versprei. 'n Paar voorbeelde is Matsusaka-, Kobe-, Yonezawa-, Mishima-, Ōmi- en Sanda-beesvleis.