Wes-Germaanse tale
Wㆍ G I @ / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Wes-Germaanse tale verteenwoordig die grootste van die drie tradisionele takke van die Germaanse taalfamilie en sluit tale soos Afrikaans, Duits, Engels, Nederlands en Fries in sowel as Jiddisj. Die ander twee tradisionele takke van die Germaanse taalfamilie is die Noord-Germaanse tale en die Oos-Germaanse tale.
Kitsfeite
Wes-Germaanse tale | |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
wêreldwyd |
Genetiese klassifikasie: |
Indo-Europees Germaans Wes-Germaanse tale |
Onderafdelings: | |
Die moderne Germaanse tale in Europa word verdeel in Noord- en Wes-Germaanse tale Nederduits (Wes-Germaans) Hoogduits (Wes-Germaans) Eiland-Anglo-Fries (Wes-Germaans) Vasteland-Anglo-Fries (Wes-Germaans) Oos-Skandinawies Wes-Skandinawies Lyn wat die Noord- en Wes-Germaanse tale verdeel |
Sluit