William die seekoei
From Wikipedia, the free encyclopedia
William is die bynaam van 'n beeldjie van 'n seekoei in faience ('n soort keramiek) uit Antieke Egipte. Dit is die informele gelukbringer van die Metropolitan Museum of Art in New York.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |