Enif
From Wikipedia, the free encyclopedia
Enif (ook bekend as Epsilon Pegasi of ε Peg) is die helderste ster in die noordelike sterrebeeld Vlieënde Perd (Pegasus). Met ’n gemiddelde skynbare magnitude van 2,4[4] is dit geredelik met die blote oog sigbaar. Volgens parallaksmetings[11][12] is dit sowat 690 ligjare van die Son af.[2]
Kitsfeite
Enif
| ||||
Enif se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Vlieënde Perd | |||
Bayer-naam | Epsilon Pegasi | |||
Spektraaltipe | K2 Ib[1] | |||
Soort | Superreus | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 21h 44m 11.15614s[2] | |||
Deklinasie | +09° 52′ 30.0311″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 2,399[2] (0.7 - 3.5) | |||
Absolute magnitude (M) | -4,142[3] | |||
B-V-kleurindeks | +1,527[4] | |||
U-B-kleurindeks | +1,722[4] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 11,7 ± 0,8[5] | |||
Radius (R☉) | 185[6] | |||
Ligsterkte (L☉) | 3 895[7] | |||
Ouderdom (jaar) | 20 ± 4,5 miljoen[5] | |||
Temperatuur (K) | 4 379[3] | |||
Afstand (ligjaar) | 690 | |||
Rotasiespoed (km/s) | 8[8] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,04[3] | |||
Eienskappe | ||||
Veranderlikheid | LC[9] | |||
Ander name | ||||
8 Pegasi, BD+09°4891, FK5 815, HD 206778, HIP 107315, HR 8308, SAO 127029[10] | ||||
|
Sluit