Istanbul Atatürk Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Istanbul Atatürk-lughawe (voormalige IATA-kode: IST, ICAO: LTBA) was die belangrikste internasionale lughawe wat Istanboel, Turkye bedien het (gevolg deur Sabiha Gökçen Internasionale Lughawe), totdat dit gesluit is vir kommersiële passasiersvlugte op 6 April 2019. Hierna is alle vlugte na die nuwe Istanbul Lughawe verskuif.[1][2] Alle vragbedrywighede is ook op 5 Februarie 2022 verskuif, waarna die lughawe voortgegaan het om algemene lugvaart te bedien tot sy finale sluiting.
Kitsfeite IATA: IST – ICAO: LTBA, Opsomming ...
Istanbul Atatürk Lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar | Algemene Direktoraat van Staatslughawens | ||
Operateur | TAV Lughawens | ||
Bedien | Istanboel, Turkye | ||
Ligging | Yeşilköy | ||
Spil vir | Atlasjet Pegasus Airlines Turkish Airlines | ||
Hoogte bo seevlak | 163 vt / 50 m | ||
Koördinate | 40°58′34″N 028°48′51″E | ||
Webtuiste | www.ataturkairport.com | ||
Landkaart | |||
Ligging in Turkye | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
17L/35R | 3 000 | 9 843 | Beton |
17R/35L | 3 000 | 9 843 | Beton |
05/23 | 2 580 | 8 465 | Gegroefde teer |
Statistieke (2019) | |||
Totale passasiers | 16 112 804 | ||
Internasionale passasiers | 11 876 601 | ||
Bron: Turkse Lugvaartinligtingspublikasie |
Sluit