Istanbul Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Istanbul Lughawe[3] is die groter van twee internasionale lughawens wat Istanboel, Turkye bedien. Dit is in die Arnavutköy-distrik aan die Europese kant van die stad geleë.
Kitsfeite Istanbul Lughawe İstanbul Havalimanı, Opsomming ...
Istanbul Lughawe İstanbul Havalimanı | |||
---|---|---|---|
IATA: IST – ICAO: LTFM[1] | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Operateur | IGA (Istanbul Grand Airport) Havalimanı İşletmesi | ||
Bedien | Istanboel, Turkye | ||
Ligging | Arnavutköy, Istanboel | ||
Gebou | 2014 – 2018 | ||
Geopen | 29 Oktober 2018; 5 jaar gelede (2018-10-29) | ||
Spil vir | Turkish Airlines Turkish Cargo | ||
Tydsone | Turkse tydsone (UTC+03:00) | ||
Hoogte bo seevlak | 325 vt / 99 m | ||
Koördinate | 41°15′44″N 28°43′40″E | ||
Webtuiste | www | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
16L/34R | 3 750 | Asfalt | |
16R/34L | 3 750 | Asfalt | |
17L/35R | 4 100 | Asfalt | |
17R/35L | 4 100 | Asfalt | |
18/36 | 3 060 | Asfalt & beton | |
Statistieke (2022) | |||
Totale passasiers | 64 486 178 | ||
Lugbewegings | 425 897 | ||
Vrag (ton) | 2 557 427 | ||
Bron: (Turkish AIP at Eurocontrol)[2] |
Sluit