Jannie de Beer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jannie de Beer (gebore 22 April 1971) is 'n Suid-Afrikaanse voormalige rugbyspeler. Hy het op losskakel vir die Suid-Afrikaanse nasionale span, die Springbokke, gespeel. Hy het die Springbokke in 13 toetse verteenwoordig en 181 punte aangeteken.[1][2] Hy was bekend as 'n skoppende losskakel.[3]
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Volle naam | Jan Hendrik de Beer | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 22 April 1971 (1971-04-22) (52 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Welkom, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,82 m | ||||
Massa | 87 kg | ||||
Skool | Wessel Maree Hoërskool, Odendaalsrus | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1998–99 2001–02 |
London Scottish Saracens |
16 6 |
(168) (53) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1989–1991 1992–1999 |
Vrystaat Transvaal |
80 |
(915) () | ||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1998 2000 |
Cats Bulls |
6 10 |
(72) (123) | ||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1997–99 | Suid-Afrika | 13 | (181) |
Sluit