Kaapse Kobras
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kaapse Kobras was die naam wat gebruik is vanaf die 2005-06-seisoen deur die gekombineerde Westelike Provinsie en Boland eersterangse krieketspan in Suid-Afrikaanse plaaslike krieket. Die gesamentlike Westelike Provinsie en Boland-span was die Westelike Provinsie-Boland genoem tydens die 2004-05 seisoen. Ná afloop van die 2020/21-seisoen is die span tydens 'n hervorming van Suid-Afrikaanse krieket ontbind.[1]
Kitsfeite Six Gun Grill, Aktief ...
Six Gun Grill Kaapse Kobras | |
---|---|
Aktief | 2005–2021 |
Spankleure | Tuis: Blou Geel Weg: Oranje Blou |
Kaptein | Zubayr Hamza |
Afrigter | Ashwell Prince |
Tuisvelde | Nuweland-krieketveld Boland Bank Park |
Webtuiste | Cape Cobras |
Sluit