Karel Landman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Karel Pieter Landman (1796 Uitenhage – 1875 plaas Uithoek, Pietermaritzburg-distrik) was 'n voortrekkerleier van die grootste trekgeselskap[1] en tweede in bevel onder generaal Andries Pretorius tydens die Slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838.
Kitsfeite Geboortedatum, Geboorteplek ...
Karel Pieter Landman | |
---|---|
Geboortedatum | 5 Maart 1796 |
Geboorteplek | Uitenhage |
Sterfdatum | 2 April 1875 |
Sterfplek | Uithoek, Pietermaritzburg-distrik |
Lojaliteit | Natalia Republiek Voortrekkers |
Veldslae/oorloë | Slag van Bloedrivier |
Sluit