Marlothpark
From Wikipedia, the free encyclopedia
Marlothpark (Engels: Marloth Park) is 'n vakansiedorp en bewaringsgebied in Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Dit is geleë op die suidelike oewer van die Krokodilrivier. Die Nasionale Krugerwildtuin lê noord van die rivier.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Marlothpark | |
---|---|
Vakansiedorp | |
Marlothpark vanuit die Krugerwildtuin gesien | |
Koördinate: 25°20′36″S 31°46′58″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Ehlanzeni |
Munisipaliteit | Nkomazi |
Stigting | 1977 |
Oppervlak | |
• Totaal | 17,50 km2 (6,76 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 000 |
• Digtheid | 57/km2 (150/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 67.4% |
• Indiërs/Asiërs | 0.8% |
• Bruin mense | 0.5% |
• Swart mense | 30.8% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 48.1% |
• Swazi | 22.8% |
• Engels | 21.3% |
• Tsonga | 2.9% |
• Ander | 4.9% |
Skakelkode | 013 |
Sluit
Privaateienaars besit alle eiendom in Marlothpark, maar geen eiendom mag omhein word nie, om sodoende vrye beweging van wild toe te laat.
Pieter Pieterse, 'n Afrikaanse skrywer, storieverteller en TV-persoonlikheid is in Maart 2002 hier vermoor by sy huis terwyl hy aan 'n nuwe roman gewerk het.
Die dorpie is vernoem na Rudlof Marloth.
- Aloe Marlothii
- 'n Koedoe in Marlothpark
- Wild kom tot naby aan besoekers
- Kameelperde in die Lionspruitdeel van Marlothpark
- Bosbokke besoek 'n huis
- Wildebeeste en sebras met hul jongelinge naby huise
- Olifante in die Krokodilrivier by Marlothpark