’n Naeltjie is ’n uitstaande, plat of hol plek aan die abdomen waar die naelstring vas was.[1] Alle plasentalesoogdiere, insluitende die mens, het ’n naeltjie.[2]
Kitsfeite
Naeltjie
Inligting en eksterne bronne
Die naeltjie is ’n uitstaande, plat of hol litteken wat oorbly nadat die naelstring geknip is.