Panspermie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Panspermie is die hipotese dat mikrobes in die heelal lewe oordra na bewoonbare planete in die ruimte (soos die aarde). Hierdie hipotese word gebruik om die ontstaan van lewe op aarde te probeer verklaar omdat dit so hoogs onwaarskynlik is dat lewe per toeval ontstaan het. Fred Hoyle het byvoorbeeld die volgende gesê:
"The likelihood of the formation of life from inanimate matter is one to a number with 40,000 naughts after it … It is big enough to bury Darwin and the whole theory of evolution. There was no primeval soup, neither on this planet nor any other, and if the beginnings of life were not random, they must therefore have been the product of purposeful intelligence."[1][2]
Hier volg 'n lys van name wat panspermie voorstaan:[3]
- 1970's: Fred Hoyle[4]
- 25 Januarie 2005: J. Craig Venter onderskryf panspermie.
- 10 Mei 2007: EO Wilson onderskryf panspermie.
- 18 April 2008: Richard Dawkins onderskryf panspermie.
- 7 April 2009: Stephen Hawking onderskryf panspermie.[5]
- 2 Mei 2009: Freeman Dyson praat gunstig oor panspermie.