Rho Ophiuchi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rho Ophiuchi (ρ Ophiuchi) is ’n veelvoudige ster in die sterrebeeld Slangdraer (Ophiuchus). Die sentrale stelsel van die kompleks het ’n skynbare magnitude van 4,63.[3] Gebaseer op die sentrale stelsel se parallaks is dit sowat 360 ligjare (110 parsek) van die Son af.[2] Die ander sterre in die stelsel is effens verder geleë.[5]
Kitsfeite
Rho Ophiuchi
| ||||
Die ligging van Rho Ophiuchi (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Slangdraer | |||
Spektraaltipe | B2/3V + B2V[1] | |||
Soort | Veelvoudige ster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 16h 25m 35.11766s[2] | |||
Deklinasie | -23° 26′ 49.8150″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 4,63[3] | |||
B-V-kleurindeks | +0,24 (AB)[4] | |||
U-B-kleurindeks | -0,56 (AB)[4] | |||
Ander name | ||||
5 Oph ρ Oph A: HD 147933, HR 6112, HIP 80473A, SAO 184382, CD-23° 12861A ρ Oph B: HD 147934, HR 6113, HIP 80473, SAO 184381, CD-23° 12861B ρ Oph C: HIP 80474, SAO 184383, CD-23° 12862 ρ Oph D: HD 147888, HIP 80461, SAO 184377, CD-23° 12860 | ||||
|
Sluit