Rotse van Liancourt
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Rotse van Liancourt (Koreaans: 독도 Dokdo 獨島; Japannees: 竹島 Takeshima) is 'n groep betwiste en bewoonde eilandjies in die See van Japan.[1]
Kitsfeite Rotse van Liancourt Inheemse naam: 獨島 / 竹島, Geografie ...
Rotse van Liancourt Inheemse naam: 獨島 / 竹島 | |
---|---|
Die Rotse van Liancourt | |
Geografie | |
Ligging | See van Japan/Koreaanse Oossee |
Koördinate | 37°14′N 131°52′O |
Totale eilande | 90 |
Hoofeilande | Oos-Eiland, Wes-Eiland |
Oppervlakte | 0,18745 vk km
169 m |
Administrasie | |
Japan | |
Prefektuur | Shimane
|
Suid-Korea | |
Provinsie | Noord-Gyeongsang
|
Sluit
Vanaf die Russies-Japannese Oorlog tot die Tweede Wêreldoorlog behoort die eilande aan Japan, maar na die Tweede Wêreldoorlog was hulle status onduidelik – die meeste besette eilande is aan Japan teruggee, maar hierdie eilande is nie eksplisiet teruggegee nie. Sedert 1951 word die eilande deur Suid-Korea beset, hoewel Japan hulle opgeëis het.