Thomas Selfridge
eerste persoon wat gesterf het in 'n ongeluk met 'n kragaangedrewe vliegtuig / From Wikipedia, the free encyclopedia
Thomas Etholen Selfridge (8 Februarie 1882, Kalifornië - 17 September 1908, Fort Myer, Virginia) was 'n eerste luitenant van die Amerikaanse weermag en die eerste persoon wat gesterf het in 'n ongeluk met 'n kragaangedrewe vliegtuig.[1]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Thomas Selfridge | |
---|---|
Gebore | Thomas Etholen Selfridge 8 Februarie 1882 |
Sterf | 17 September 1908 (op 26) Fort Myer, Virginia |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Offisier en lugvaartpionier |
Bekend vir | Eerste vliegongeluk slagoffer |
Sluit