Tiberias
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tiberias (Hebreeus: טְבֶרְיָה, Twerja, luister (hulp·inligting); Arabies: طبرية, Ṭabarijja) is 'n stad in noordelike Israel met 'n bevolking van sowat 41 300.[1] Dit is in ongeveer 20 n.C. gestig en is na die Romeinse keiser Tiberius genoem.
Kitsfeite Tiberias טְבֶרְיָהطبرية, Land ...
Tiberias טְבֶרְיָה طبرية | |
---|---|
Koördinate: 32°47′48″N 35°32′9″O | |
Land | Israel |
Distrik | Noordelike |
Regering | |
• Burgemeester | Ron Aharon Kubi |
Bevolking | |
• Totaal | 41 300 |
Webwerf | tiberias.muni.il |
Sluit
Tiberias is aan die westelike oewer van die Meer van Tiberias en noordwes van Jordanië geleë. Dit is saam met Jerusalem, Hebron en Safed een van die vier heilige stede binne Judaïsme.[2]