Aceratherium
From Wikipedia, the free encyclopedia
Aceratherium is 'n uitgestorwe genus uit die tribus Aceratheriinae van die renosterfamilie Rhinocerotidae. Hulle het in die Mioseen in Eurasië en Afrika geleef.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Aceratherium | |
---|---|
A. incisivum skull | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Aceratheriinae |
Genus: | Aceratherium Kaup, 1832 |
Spesies | |
|
Sluit
Die diere het ongeveer 2,3 m lank geword, 'n hoogte van 1,2 m en 'n gewig van amper 1 ton bereik.[2]