Attribuutkomposita
From Wikipedia, the free encyclopedia
In attribuutkomposita is daar 'n passing van die bepaler op ten minste een van die ensiklopediese eienskappe van die kern.[1] Dit beteken dat dit 'n bepaalde kwaliteit uitdruk en dus 'n adjektiwiese funksie het. Indien die bepaler dan 'n nomen is, dan druk die nomen 'n bepaalde kwaliteit uit eerder as om te dui op iets konkreets.
Hierdie artikel bevat geen skakels na ander artikels nie. |
Hierdie artikel vereis dalk skoonmaak om aan Wikipedia se standaarde te voldoen. Die spesifieke probleem is: die teks moet in paragrawe opgebreek word. |