Baruch Spinoza
Nederlandse filosoof / From Wikipedia, the free encyclopedia
Baruch Spinoza (gebore Benedito de Espinosa, 24 November 1632 in Amsterdam – 21 Februarie 1677 in Den Haag, later bekend as Benedict de Spinoza) was ’n Nederlandse filosoof van Sefardies-Portugese afkoms. Die omvang en belangrikheid van Spinoza se werk is eers jare na sy dood besef.
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
Baruch Spinoza | |
Gebore | (1632-11-24)24 November 1632 Amsterdam, Nederland |
---|---|
Oorlede | 21 Februarie 1677 (op 44) Den Haag, Nederland |
Nasionaliteit | Nederland |
Vakgebied | Etiek, epistemologie, metafisika, Hebreeuse grammatika |
Bekend vir | Panteïsme, determinisme, neutrale monisme, intellektuele en godsdienstige vryheid, skeiding van kerk en staat, kritiek op Mosaïese outeurskap van sommige boeke van die Hebreeuse Bybel, politieke samelewing afgelei van mag en nie kontrak nie |
Beïnvloed deur | Descartes, Stoïste, Maimonides, Abraham ibn Ezra, Avicenna, Averroes,Aristoteles, Democritus, Lucretius, Epikurus,Niccolò Machiavelli, Thomas Hobbes, Giordano Bruno, Franciscus van den Enden |
Invloed op | Hegel, Næss, Marx, G. Wagner, Davidson, Gilles Deleuze, Einstein, George Eliot, Johann Gottlieb Fichte, Novalis, Gottfried Wilhelm Leibniz, Goethe, Nietzsche, Wittgenstein, Sigmund Freud, Louis Althusser, Hardt, Antonio Negri, George Santayana, Coleridge, Leo Strauss, Georges Bataille |
Handtekening |
Sluit