Bellatrix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bellatrix, ook bekend as Gamma Orionis, is die derde helderste ster in die sterrebeeld Jagter (Orion); dit lê 5° wes van die rooireus Alpha Orionis (Betelgeuse). Die ster is van tussen die 1ste en 2de magnitude en is effens veranderlik. Dit is omtrent die 25ste helderste ster in die naglug.
Kitsfeite
Bellatrix
| ||||
Die ligging van γ Orionis (omsirkel). | ||||
Sterrebeeld | Jagter | |||
Spektraaltipe | B2 III[1] | |||
Soort | Reusester | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 05h 25m 07.86325s[2] | |||
Deklinasie | +06° 20′ 58.9318″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 1,64[3] (1,59-1,64[4]) | |||
Absolute magnitude (M) | -2,78[5] | |||
B-V-kleurindeks | -0,21[3] | |||
U-B-kleurindeks | -0,86[3] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 8,6[6] | |||
Radius (R☉) | 5,75[7] | |||
Ligsterkte (L☉) | 9,211[7] | |||
Ouderdom (jaar) | 25,2[6] | |||
Temperatuur (K) | 22 000[8] | |||
Rotasiespoed (km/s) | 46 ± 8[8] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,07[7] | |||
Eienskappe | ||||
Veranderlikheid | Vermoed[4] | |||
Ander name | ||||
γ Orionis, Amasonester,[9] 24 Ori, Al Najīd,[9] HR 1790, BD+06°919, HD 35468, SAO 112740, FK5 201, HIP 25336[10] | ||||
|
Sluit