Carcassonne
From Wikipedia, the free encyclopedia
Carcassonne (Frans: [kaʁkasɔn], luister (hulp·inligting); plaaslik: [kaχkaˈsɔnə]; Oksitaans: Carcassona, [kaɾkaˈsunɔ]; Latyn: Carcaso) is 'n stad in die suide van Frankryk geleë in die departement Aude en die regio Languedoc-Roussillon. Die stad is die prefektuur van Aude en is bekend vir die Cité de Carcassonne, 'n goedbewaarde Middeleeuse bouwerk wat as Wêrelderfenisterrein aangewys is deur Unesco in 1997.[1]
Kitsfeite Land, Région ...
Carcassonne | |
---|---|
Stad | |
Uitsig oor die Cité de Carcassonne | |
Ligging van Carcassonne in Frankryk (in rooi) | |
Koördinate: 43°13′N 2°21′O | |
Land | Frankryk |
Région | Languedoc-Roussillon |
Département | Aude |
Regering | |
• Burgemeester | Gérard Larrat (DVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 65,08 km2 (25,13 vk. myl) |
Hoogte | 111 m (364 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 47 634 |
• Digtheid | 732/km2 (1 900/vk. myl) |
Webwerf | www.carcassonne.org |
Sluit
Die inwoners van die stad staan as les Carcassonnais bekend. In die omgangstaal staan die stad plaaslik algemeen as "Carca" bekend.