Curie-familie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Curie-familie is 'n Poolse en Franse familie met 'n aantal roemryke wetenskaplikes. Verskeie lede het die Nobelprys ontvang, insluitend fisika, chemie of die Nobelprys vir Vrede. Pierre (Frans) en Marie Curie (Pools) en hulle dogter Irène Joliot-Curie, is die mees prominente lede.[1][2][3][4][5][6][7][8][9][10][11][12]