D.J. Opperman
Suid-Afrikaanse digter / From Wikipedia, the free encyclopedia
Diederik Johannes Opperman (1914–1985) was 'n professor in Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. As Afrikaanse digter en dramaturg verower hy die Hertzogprys vir beide poësie en drama.[1]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
D.J. Opperman | |
---|---|
Gebore | Diederik Johannes Opperman 29 September 1914 |
Sterf | 22 September 1985 (op 70) |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Digter en dramaturg |
Sluit