Daman-lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Daman-lughawe (IATA: NMB – ICAO: VADN) is 'n militêre lugbasis by Daman in die uniegebied van Dadra en Nagar Haveli en Daman en Diu in Indië. Dit is die tuiste van die Indiese Kuswag-lugstasie, Daman, wat lugverkeerbeheer (ATC)- en parkeergeriewe aan militêre sowel as burgerlike vliegtuie verskaf.[1]
Kitsfeite IATA: NMB – ICAO: VADN, Opsomming ...
Daman-lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: NMB – ICAO: VADN | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Militêr | ||
Operateur | Indiese Kuswag | ||
Ligging | Daman, Indië | ||
Hoogte bo seevlak | 10 m / 33 vt | ||
Koördinate | 20°26′04″N 072°50′36″O | ||
Landkaart | |||
Ligging van die lughawe in Indië | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
03/21 | 1 801 | 5 909 | Asfalt |
10/28 | 1 000 | 3 282 | Asfalt |
Sluit